Title
Eskatologie en Sending: Die Verwantskap tussen ons Eindtydverwagting en ons siening rondom Sending,Used
Sold by Ergodebooks, an authorized reseller.
Returns accepted within 30 days | support@ergodebooks.com
Shipping Information
- Free Standard Shipping — United States only
- Processing Time: 1–3 business days
- Estimated Delivery: 3–5 business days after dispatch
- Double-boxed, fully insured & discreetly packaged
- Tracking number sent via email once dispatched
- Orders over $250 require signature upon delivery. Taxes calculated at checkout.
Returns & Refund
Returns accepted within 30 days of delivery.
Damaged or Defective Item
Free return shipping + replacement or full refund
Wrong Item Received
Free return shipping + replacement or full refund
Change of Mind
Return shipping at customer's expense · 25% restocking fee applies
In hierdie boek word gepoog om die verband tussen eskatologie en die sending aan te dui. Dit word gedoen aan die hand van drie ekumeniese sendingkonferensies wat gehou is vanaf 1910 tot 1938. Eers word 'n oorsig gegee oor 'n aantal van die vernaamste eskatologiese modelle. Daarna word die bre spore van die eskatologiese denke deur die eeue gevolg en word die verband tussen eskatologie en sending op 'n aantal belangrike terreine aangetoon, naamlik die betrokkenheid van die kerk by sosiale vraagstukke en die Christelike hoop. Dan word die sendingkonferensie in Edinburgh (1910), wat plaasvind in ?n tyd van groot optimisme in die kerk, ontleed. In hierdie tyd word sending veral gesien as die verlossing van die siel. Hierna word die vergadering van 1928 in Jerusalem, wat plaasvind in ?n tydperk van groot onsekerheid, van nader bekyk. Hier word die kerk se rol in die sosiale nood van mense beklemtoon. Laastens word sending in die skadu van die 2de Wreldoorlog tydens die byeenkoms in Tambaram (1938) beoordeel. Hier speel die eskatologie ?n besondere rol. Uiteindelik is daar ook ?n groter balans tussen die verlossing van die siel en die verlossing van die liggaam.
⚠️ WARNING (California Proposition 65):
This product may contain chemicals known to the State of California to cause cancer, birth defects, or other reproductive harm.
For more information, please visit www.P65Warnings.ca.gov.